Lancia Delta

Lancia Delta

Lancia Delta (derde geslag)
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Italië Lancia
Produksie 1979–1999
2008–2014
Bakwerk en onderstel
Bakstyl Klein gesinsmotor
Uitleg Voorenjin, voorwiel- of vierwielaandrywing
Plek in geskiedenis
Voorganger Lancia Prisma
Opvolger Lancia Lybra

Die Lancia Delta is 'n klein gesinsmotor deur Lancia in drie geslagte vervaardig, vanaf 1972 tot 1984. Dit is oorspronklik ontwerp om die Prisma te ondersteun en later te vervang.

Die eerste geslag is tussen 1979 en 1994 vervaardig, die tweede geslag vanaf 1993 tot 1999, en die derde geslag vanaf 2008 tot 2014.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy